SENIOR ADMINISTRATIVE OFFICER/RELIEF CLERK

527
BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

Bergrivier Munisipaliteit verseker die welstand van alle gemeenskappe in sy gebied deur ekonomiese groei, sosiale welstand,
gemeenskapsbetrokkenheid en effektiewe bestuur binne ʼn veilige en gesonde omgewing. Vroue en persone met gestremdhede
word aangemoedig om aansoek te doen.

Bergrivier Munisipaliteit, met sy hoofkantoor te Piketberg en ongeveer 1 uur vanaf Kaapstad, beskik tans oor die volgende
vakatures en aansoeke word ingewag van bevoegde persone wat aan die gestelde minimum posvereistes voldoen.

DIREKTORAAT: KORPORATIEWE DIENSTE
(Standplaas Piketberg, tensy anders gemeld)

1. SENIOR ADMINISTRATIEWE BEAMPTE /AFLOSKLERK (REKONSILIASIES) (PIKETBERG)

Posvereistes: Graad 12 met Rekeningkunde Geldige Kode B bestuurderslisensie Rekenaargeletterd (MS Office

Pakket, E-NATIS) Bevoegdheid in ten minste twee van die amptelike tale van die Wes-Kaap

(Afrikaans/Engels/Xhosa – Skryf, lees en praat) Probleem oplossing en onderhandeligsvaardighede Goeie

spanwerkvaardighede Uitstekende tydbestuur- en administratiewe vaardighede Goeie organiserings-, menslike

verhoudings, interpersoonlike en kommunikasie vaardighede Vermoë om op fynere besonderhede te let Hoë vlak van

verantwoordelikheid Vermoë om onder druk te werk Een (1) jaar toepaslike ervaring in sleutel prestasie areas, met

spesifieke verwysing na Rekonsiliasies.

Die volgende kwalifikasies sal tot u voordeel strek: ‘n Nasionale Diploma in Rekeningkunde Graad L Diploma

Sleutel prestasie areas: Verskaf administratiewe ondersteuning met die aankoop van materiale en voorraad vir die

afdeling Koördineer die tydige vaslegging / verkryging van SDBIP’s van die afdelings onder beheer van die Hoof

Verkeersdienste Verantwoordelik vir die voorbereiding van weeklikse E-Natis verslae om die betaling van fooie aan die

Provinsie en RMTC te bewerkstellig Verantwoordelik vir die uitvoering van funksies wat verband hou met die

versoening van die verkeersboetes en E-Natis transaksies Verantwoordelik vir die prosesering van voertuig-

/bestuurslisensiëring en registrasie-aansoeke Verantwoordelik vir die uitvoer van oogtoetse Verantwoordelik vir die

versoening van betalings en kontantdeposito’s teen transaksionele inligting/state.

Salaris: R 177 851.00 per jaar (T10 van ʼn Kategorie 3 Plaaslike Owerheid)

Diensaanvaarding: 01 September 2016 of so spoedig moontlik.

Navrae: Mnr D Josephus by 022 913 6000

ALGEMEEN:

10. ’n Diensbonus gelykstaande aan een maand se salaris is, waar van toepassing, betaalbaar en word aangevul deur die
normale voordele van toepassing op die Munisipaliteit, met inbegrip van ’n behuisingstoelae vir huiseienaars, onderhewig
aan sekere voorwaardes.

11. Die Munisipaliteit is ’n gelyke geleentheid werkgewer en eerbiedig die bepalings van die Wet op Gelyke Indiensneming.
12. Die Munisipaliteit behou die reg voor om nie ’n aanstelling te maak nie.
13. Alle aanstellings is onderworpe aan Polisie klaring wat noodwendig beteken dat applikante toestemming verleen dat dit

verkry mag word.
14. Aansoeke wat na die sluitingsdatum ontvang word of nie van die dokumentasie hieronder vergesel word nie, sal nie oorweeg

word nie.
15. Slegs aansoekers op die kortlys vir onderhoude sal gekontak word. Indien ʼn aansoeker binne 6 weke na die sluitingsdatum

nog geen terugvoering ontvang het nie, moet aanvaar word dat die aansoek onsuksesvol was.
16. Gunswerwing by enige raadslid en/of enige lid van die aanstellingskomitee en/of enige personeellid van die Munisipaliteit, is

ontoelaatbaar en sal aansoekers onmiddellik diskwalifiseer.
17. Benewens die minimum posvereistes en standplaas hierin gestel, mag daar van posbekleërs verwag word om oortyd- en

bystanddiens te verrig, asook om van tyd tot tyd in ander dele van die munisipale gebied diens te lewer, soos vereis.
18. Aanstelling in sekere poste is onderhewig aan ’n sekerheidsklaring, en daar sal ook van aansoekers verwag word om ’n

onderhoud- en evalueringsproses te deurloop, en waar van toepassing, ’n vaktoets af te lê.

’n Dekbrief met vermelding van ten minste drie kontakbare verwysings, vergesel van die voltooide voorgeskrewe aansoekvorm (op

aanvraag verkrygbaar by Tel: 022 913 6000 of op die munisipaliteit se webwerf by www.bergmun.org.za), ʼn Curriculum Vitae

Apply here!

Comments

Selibeng.com
Whether you are looking for your first job, a better job or just want to manage the direction of your career, explore educational opportunities, and/or pursue entrepreneurship, Selibeng.com offers the resources you need to make it happen.