PRINCIPAL CLERK E-NATIS X 2 – VELDDRIF

373
BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

Bergrivier Munisipaliteit verseker die welstand van alle gemeenskappe in sy gebied deur ekonomiese groei, sosiale welstand,
gemeenskapsbetrokkenheid en effektiewe bestuur binne ‘n veilige en gesonde omgewing. Vroue en persone met gestremdhede word
aangemoedig om aansoek te doen.

Bergrivier Munisipaliteit, met sy hoofkantoor te Piketberg en ongeveer 1 uur vanaf Kaapstad, beskik tans oor die volgende vakatures en
aansoeke word ingewag van bevoegde persone wat aan die gestelde minimum posvereistes voldoen.

DIREKTORAAT: KORPORATIEWE DIENSTE
(Standplaas Piketberg, tensy anders gemeld)

HERADVERTERING

1. HOOFKLERK: E-NATIS x 2 (VELDDRIF)

Vereistes: Graad 12 Graad L Diploma E-Natis bywoningsertifikaat Kode B Bestuurderslisensie Bevoegdheid in ten minste twee van
die amptelike tale van die Wes-Kaap (Afrikaans/Engels/Xhosa – Skryf, lees en praat) Rekenaargeletterd (MS Office Pakket) Goeie
organiserings-, menslike verhoudings-, interpersoonlike- en kommunikasievaardighede Vermoë om onder druk te werk Hoë vlak van
verantwoordelikheid en die vermoë om op fynere besonderhede te let Probleemoplossing- en onderhandelingsvaardighede Goeie
spanwerk vaardighede Uitstekende tydsbestuur en administratiewe vaardighede Een (1) jaar toepaslike ervaring in die sleutel prestasie
areas

Sleutel prestasie areas: Verantwoordelik vir die uitvoer van spesifieke administratiewe take wat verband hou met die verwerking
van die voertuig-/bestuurderslisensiëring en registrasie aansoeke en betalings Uitvoer van oogtoetse Rekonsiliasie van kontant
transaksionele opnames en deposito’s en die verskaffing van inligting en/of leiding oor prosedurele vereistes aan die publiek om te
verseker dat die kliënt navrae vinnig en professioneel hanteer word in ooreenstemming met neergelegde departementele riglyne en
prosedures
Salaris: R 124 608.00 per jaar (T07 van ‘n Kategorie 3 Plaaslike Owerheid)
Diensaanvaarding: 01 Februarie 2017 of so spoedig moontlik
Navrae: Mnr D A Josephus by (022) 913 6000

ALGEMEEN:


10. ’n Diensbonus gelykstaande aan een maand se salaris is, waar van toepassing, betaalbaar en word aangevul deur die

normale voordele van toepassing op die Munisipaliteit, met inbegrip van ’n behuisingstoelae vir huiseienaars, onderhewig
aan sekere voorwaardes.

11. Die Munisipaliteit is ’n gelyke geleentheid werkgewer en eerbiedig die bepalings van die Wet op Gelyke Indiensneming.
12. Die Munisipaliteit behou die reg voor om nie ’n aanstelling te maak nie.
13. Alle aanstellings is onderwerpe aan Polisie klaring wat noodwendig beteken dat applikante toestemming verleen dat dit

verkry mag word.
14. Aansoeke wat na die sluitingsdatum ontvang word of nie van die dokumentasie hieronder vergesel word nie, sal nie oorweeg

word nie.
15. Slegs aansoekers op die kortlys vir onderhoude sal gekontak word. Indien ‘n aansoeker binne 6 weke na die sluitingsdatum

nog geen terugvoering ontvang het nie, moet aanvaar word dat die aansoek onsuksesvol was.
16. Gunswerwing by enige raadslid en/of enige lid van die aanstellingskomitee en/of enige personeellid van die Munisipaliteit, is

ontoelaatbaar en sal aansoekers onmiddellik diskwalifiseer.
17. Benewens die minimum posvereistes en standplaas hierin gestel, mag daar van posbekleërs verwag word om oortyd- en

bystanddiens te verrig, asook om van tyd tot tyd in ander dele van die munisipale gebied diens te lewer, soos vereis.
18. Aanstelling in sekere poste is onderhewig aan ’n sekerheidsklaring, en daar sal ook van aansoekers verwag word om ’n

onderhoud- en evalueringsproses te deurloop, en waar van toepassing, ’n vaktoets af te lê.

’n Dekbrief met vermelding van ten minste drie kontakbare verwysings, vergesel van die voltooide voorgeskrewe aansoekvorm

(op aanvraag verkrygbaar by Tel: 022 913 6000 of op die munisipaliteit se webwerf by www.bergmun.org.za),‘n Curriculum Vitae
(maksimum 3 bladsye) en gesertifiseerde afskrifte van die nodige kwalifikasie sertifikate, identiteitsdokument en bestuurderslisensie
(slegs een pos per aansoekvorm) moet by die Munisipale Kantore, Piketberg ingedien word of kan gepos word na

Posbus 60, Piketberg, 7320 vir die aandag van Me AG Louw (Bestuurder: Menslike Hulpbrondienste), om haar te bereik nie
later nie as die sluitingsdatum. Geen fakse of elektroniese pos sal aanvaar word nie.

SLUITINGSDATUM VIR ALLE AANSOEKE: VRYDAG, 02 DESEMBER 2016 OM 15:30

ADV. H LINDE KERKSTRAAT 13
MUNISIPALE BESTUURDER POSBUS 60

PIKETBERG
MK210-2016 7320

Apply here!

Comments

Selibeng.com
Whether you are looking for your first job, a better job or just want to manage the direction of your career, explore educational opportunities, and/or pursue entrepreneurship, Selibeng.com offers the resources you need to make it happen.